Dorothy McGuire

Dorothy McGuire
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Dorothy Hackett McGuire
Geboorte (1916-06-14)14 Junie 1916
Sterfte 13 September 2001 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende Topo Swope
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1943–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dorothy McGuire (14 Junie 1916 – 13 September 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gentleman's Agreement (1947), Old Yeller (1957), en A Summer Place (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy